Brief aan Herman. Sept 2018

My liefste Herman

Dit tyd vlieg, en ek kom met ‘n skrik in die hart agter dat jy al amper drie jaar gelede jou normale lewe moes afgee. Ouma mis jou. Net soos jy daar is. So anders as die gewone drie-jarige. Jy sou nou al moes leer om die toilet reg te gebruik. Ek sou teen die tyd my lag moes inhou vanwee jou nuwe babbelwoorde. Jy sou al jou soveelste nuwe paar skoene moes kry. Nou kan jy net kouse dra. Watter skoene gaan jou omkrul voetjies hanteer, sonder seermaak? Ag Here …

Ek kan skielik nie verder skryf nie, die hartseer het my oorval. Ouma gaan liewers ‘n koppie tee maak. Ek probeer weer later.

 

LIefde

Ouma Karen

Advertisements

4 thoughts on “Brief aan Herman. Sept 2018

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s